Publisher's Synopsis
Die boek dek 'n verskeidenheid oppervlaktes, van pleister, sement, hout, tot metaal en klip. Die effekte wissel en daar is pragtige illustrasies en stap vir stap aanwysings. Die basiese tegnieke word uiteengesit, en daar word ook gekyk na meer uitdagende
TRUNC