Slaag Jou Leerlingslesensie Maklik En Eenvoudig

Slaag Jou Leerlingslesensie Maklik En Eenvoudig - Pass Your ..... S.

Paperback (01 Jan 1920)

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

An Maklike manier om die padre?ls, padverkeerstekens, tekens en oppervlakmerke en die kontroles van An motorvoertuig of motorfiets onder die knie te kry. Kleurgekodeerde blokke in die hoofstuk oor die Padre?ls maak dit ook makliker om die Moets en die Moenies uit te wys. Die hoofstukke oor padtekens leer jou om die stelsel te verstaan aangesien dit dan makliker is om die betekenis van elk van die vele padtekens wat deel darvan uitmaak, te verstaan. Met behoorlike voorbereiding en die selftoets-stelsel wat deurgaans gebruik word, sal jy geen moeite ondervind om jou leerlinglisensietoets te slaag nie. Dit word in dieselfde formaat as die amptelike toets aangebied en deur jouself op di? manier te toets, maak jy jou vertroud daarmee.

Book information

ISBN: 9781868723867
Publisher: Struik Publishers
Imprint: Struik Publishers
Pub date:
Language: English
Number of pages: 96
Weight: 268g
Height: 280mm
Width: 215mm